RITME Digitaal | God is daar in jou donker dieptes
HTML-код
- Опубликовано: 13 апр 2025
- Almal van ons beleef tye in ons lewe waar God ver voel, veral in tye wat dit met ons swaar gaan. Johan Smith kom deel 'n nuwe perspektief met ons die week juis hieroor. Kom RITME saam!
Wat sal ons sonder die motivating van Ritme doen Hallelujah
Dankie Johan die ou tannie het die preek nodig
Dankie vir hierdie boodskap. Waardeer
Bàie dankie vir die
pragtige bemoedigende boodskap
A M E N
Dankie ek moes dit hoor